Ivan Franko

Ivan Franko
Ivan Franko in 1898.
Ivan Franko in 1898.
Geboortenaam Ivan Yakovych Franko
Gebore 27 Augustus 1856
Plek Nahuyevchi (Koninkryk van Galicië en Lodomeriië)
Oorlede 28 Mei 1916 (op 59)
Plek –Lwif (toe deel van Oostenryk-Hongarye) nou Oekraïne
Beroep skrywer, openbare digter, vertaler en filosoof
Nasionaliteit Oostenryk-Hongarye
Gade Olha Fedorivna Khoruzhynska

Ivan Yakovych Franko (Oekraïens: Іван Якович Франко) (Nahuyevchi (Koninkryk van Galicië en Lodomeriië, 27 Augustus 1856Lwif (toe deel van Oostenryk-Hongarye, nou Oekraïne), 28 Mei 1916) was 'n Oekraïense skrywer, openbare digter, vertaler en filosoof. Hy was een van die min mense wat romans en poëtiese gedigte in die Oekraïense taal geskryf het. Vanweë sy rol in die Oekraïense taal het hy een van die bekendste mense in die Oekraïense geskiedenis geword.


From Wikipedia, the free encyclopedia · View on Wikipedia

Developed by Tubidy